Die beste melktert in Pretoria
Met broskors, skilferkors, of selfs korsloos; met kaneel, of sonder. Melktert is altyd ’n wenner. Dit is tog ’n trots Suid-Afrikaanse tradisie en ’n hemelse trooskos. Dus het ons besluit om bietjie ’n paar van die beste plekke op te spoor waar mens ’n heerlike melktert kan kry, want ’n stukkie melktert moet nooit misgeloop word nie. Hier is waar jy v